AFRIKAANS - Inligting oor Islam

Min materiaal is in AFRIKAANS beskikbaar om meer te leer oor die Islamgeloof. Hiermee 'n baie goeie samevatting soos saamgestel deur Daniel Louw van GLO DIE BYBEL

Dit dek meeste van die aspekte wat redelik beskikbaar is in Engels, maar dit help beslis om dit meer verstaanbaar te maak vir die Afrikaanse gemeenskap wat meer hieroor wil leer. 

Hieronder sy Inhoudsopgawe... (Kyk gerus op hierdie Blog vir heelwat meer inligting en skakels)

Inhoudsopgawe

1    Baie voorspellings oor Jesus, geen oor Mohammed
2    Bewaring en betroubaarheid van die Koran
2.1  Geskiedenis van die Koran
2.2  Teenstrydighede en abrogasie
2.3  Mohammed se gerieflikheidsopenbarings
2.4  Die Koran bevestig die gesag van die Bybel
2.5  Koran leen van die Bybel en ander stories
2.6  Jesus het waarlik gesterf en opgestaan
3    Mohammed vs Jesus
3.1  Mohammed word mislei deur Satan
3.2  Mohammed was ’n krygsman
3.3  Islam se opdrag tot geweld teenoor ongelowiges
3.4  Mohammed agteraf
3.5  Mohammed sondig
3.6  Mohammed – ’n seksverslaafde
3.7  Mohammed se houding teenoor vroue
3.8  Mohammed: ’n wit profeet met swart slawe
3.9  Mohammed doen nie wonderwerke nie
3.10 Mohammed se vernederende dood
3.11 Mohammed se laaste woorde
4    Geen geloofsekerheid nie
5    Wetenskaplike probleme
6    Allah nie lief vir ongelowiges nie
7    Allah bid vir Mohammed
8    Ander bronne

Nog 'n bron om Afrikaanse Materiaal oor Islam te lees...

Die webblad se naam is  www.thetruerevelation.org

Die boeke is in beide Afrikaans en Engels hierop beskikbaar.  Dit behels 'n werkboek (wat ook op PowerPoint beskikbaar is) asook 'n studiegids. Dit kan dus vir privaatstudie en ook vir groepbesprekings gebruik word.

Die skrywer is Danie Haasbroek.

Die Afrikaanse weergawe is... DIE WARE OPENBARING

Islam word behandel in Volume 3 met die titel...
Antwoorde aan Islam.

Dit word verkry by die volgende skakel...   https://thetruerevelation.org/afr/inhoud/volume-3/ 

BILLION BIBLES...

Nog 'n besondere Webwerf wat die keuse daarstel dat mens sy Materiaal in byna alle wêreldtale, maar veral ook in Afrikaans aanbied.

Gebruik gerus die volgende skakel ...

https://www.billionbibles.org/#





No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.